John 13:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Petrus sê vir Hom: Here, waarom kan ek U nie nou volg nie? Ek sal my lewe aflê ter wille van U.
Afrikaans (NLV) 2011 Petrus sê toe vir Jesus: “Here, waarom kan ek U nie nou reeds volg nie? Ek sal my lewe ter wille van U opoffer.”
Afrikaans 1933/1953 Petrus sê vir Hom: Here, waarom kan ek U nie nou volg nie? Ek sal my lewe vir U gee.
Afrikaans 1983 Toe sê Petrus vir Hom: “Here, hoekom kan ek U nie nou volg nie? Ek sal my lewe vir U aflê.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Petrus sê vir Hom: “Here, waarom kan ek U nie nou volg nie? Ek sal my lewe vir U aflê.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Petrus vra toe vir Hom: “Here, hoekom kan ek nie nou saam met U gaan nie? Ek sal sterf om U te beskerm!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Petrus was nie tevrede nie. “Here, hoekom kan ek nie nou al saamkom nie?” wou hy weet. “U weet U is vir my alles. Selfs al moet ek my lewe vir U gee, sal ek dit doen.”