John 13:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Simon Petrus sê vir Hom: Here, waar gaan U heen? Jesus antwoord hom: Waar Ek gaan, kan jy My nie nou volg nie; maar jy sal my daarna volg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Simon Petrus vra Hom: “Here, waarheen gaan U?” Jesus het geantwoord: “Waarheen Ek gaan, kan jy My nie nou volg nie, maar later sal jy My wel volg.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Simon Petrus sê vir Hom: Here, waar gaan U heen? Jesus antwoord hom: Waar Ek heengaan, kan jy My nou nie volg nie, maar later sal jy My volg. |
| Afrikaans 1983 | Simon Petrus vra toe vir Hom: “Here, waarheen gaan U?” Jesus het hom geantwoord: “Waarheen Ek gaan, kan jy My nie nou volg nie, maar later sal jy My volg.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Simon •Petrus vra Hom toe: “Here, waarheen gaan U?” Jesus het hom geantwoord: “Waarheen Ek gaan, kan jy My nie nou volg nie, maar later sal jy volg.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Simon Petrus vir Jesus: “Here, waarnatoe gaan U?” Jesus het vir hom gesê: “Jy kan nie nou saam met My kom nie. Jy sal later kom.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Iets het Simon Petrus nog gepla. “Here, waarheen gaan U?” vra hy. “Petrus, jy kan nie nou al saam met My kom nie, maar wel later,” troos Jesus hom. |