John 13:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het.
Afrikaans (NLV) 2011 As julle mekaar liefhet, sal almal daaraan sien dat julle my dissipels is.”
Afrikaans 1933/1953 Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het.
Afrikaans 1983 As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is hoe almal sal weet dat julle my dissipels is – as julle liefde teenoor mekaar het.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As julle lief is vir mekaar, dan sal al die mense weet julle is my dissipels.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hierdie liefde van julle moet as’t ware hard en duidelik ‘praat’. Mense moet daarna kyk en sê: ‘Kyk net, daar’s ’n volgeling van Jesus.’”