John 13:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As God in Hom verheerlik word, sal God Hom ook in Homself verheerlik en Hom dadelik verheerlik. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As God deur My verheerlik is, sal God self My ook verheerlik; en Hy sal My binnekort verheerlik. |
| Afrikaans 1933/1953 | As God in Hom verheerlik is, sal God Hom ook in Homself verheerlik en Hy sal Hom dadelik verheerlik. |
| Afrikaans 1983 | En aangesien God deur Hom verheerlik word, sal God self Hom ook verheerlik; en Hy sal Hom binnekort verheerlik. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As God deur Hom verheerlik is, sal God Hom ook in Homself verheerlik, en Hy sal Hom dadelik verheerlik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, God gebruik My om te wys Hy is God. God self sal wys dat Ek ook God is. Hy sal nie lank wag nie, dan sal Hy dit doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal julle ook sien hoe groot en belangrik God is. Hierdie groot God gaan self vir julle wys hoe belangrik sy Seun is. En julle sal nie meer lank hoef te wag om dit te sien nie. |