John 13:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe hy die sop ontvang het, het hy dadelik uitgegaan, en dit was nag.
Afrikaans (NLV) 2011 Net nadat Judas die stukkie brood aanvaar het, het hy dadelik vertrek. Dit was nag.
Afrikaans 1933/1953 Toe hy dan die stukkie geneem het, het hy dadelik uitgegaan. En dit was nag.
Afrikaans 1983 Nadat Judas dan die stukkie brood gevat het, het hy dadelik uitgegaan. Dit was nag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat Judas die stukkie brood geneem het, het hy onmiddellik buitentoe gegaan. En dit was nag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nadat Judas die stukkie brood geneem het, het hy dadelik uitgegaan. Buite was dit donker.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Judas het dadelik opgestaan en uitgestap. Buite was dit pikdonker.