John 13:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nou het niemand aan tafel geweet met watter bedoeling hy dit vir hom gesê het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Niemand wat aan tafel was, het geweet om watter rede Hy dit vir Judas gesê het nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar waarom Hy dit vir hom gesê het, het niemand van die wat aan tafel was, verstaan nie.
Afrikaans 1983 Niemand van die ander wat aan tafel was, het geweet waarom Hy dit vir hom gesê het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Niemand van dié wat daar aangeleun het om te eet, het verstaan waarom Hy dit aan Judas gesê het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ander dissipels wat daar gesit het, het nie verstaan hoekom Jesus vir Judas gesê het hy moet gou maak nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die ander aan tafel het nie geweet wat Jesus bedoel nie. Hulle het gedink dit het maar iets met die geld te doen.