John 13:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat toe op Jesus se bors lê, sê vir Hom: Here, wie is dit?
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het toe agteroor geleun tot na aan Jesus se bors en vir Hom gevra: “Here, wie is dit?”
Afrikaans 1933/1953 En hy val op die bors van Jesus en sê vir Hom: Here, wie is dit?
Afrikaans 1983 Hy leun toe oor na Jesus se kant en vra vir Hom: “Here, wie is dit?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het toe teruggeleun teen Jesus se bors en vir Hom gevra: “Here, wie is dit?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dissipel wat langs Jesus gesit het, vra toe vir Jesus: “Here, van wie praat U? Wie is die persoon wat U sal verraai?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die dissipel leun toe oor: “Here, wie is dit?”