John 13:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Simon Petrus het dan vir hom beduie dat hy moet vra wie dit moet wees van wie hy gepraat het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Simon Petrus knik toe vir hom dat hy moet vra wie dit is van wie Jesus praat. |
| Afrikaans 1933/1953 | Simon Petrus knik toe vir hom dat hy moet vra wie dit kon wees van wie Hy spreek. |
| Afrikaans 1983 | Simon Petrus beduie toe vir hom dat hy moet vra wie dit is wat Jesus bedoel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Simon •Petrus het vir hom geknik om uit te vind wie dit sou kon wees van wie Jesus praat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Petrus het vir daardie dissipel gewys hy moet vir Jesus vra wie Hom sal verraai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |