John 13:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die dissipels het toe na mekaar gekyk en getwyfel van wie Hy gepraat het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die dissipels het na mekaar gekyk, onseker oor wie Hy bedoel.
Afrikaans 1933/1953 En die dissipels het na mekaar begin kyk, in twyfel omtrent die een van wie Hy dit sê.
Afrikaans 1983 Die dissipels het verslae na mekaar gekyk en nie geweet wie Hy bedoel nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die dissipels het na mekaar gekyk, onseker van wie Hy praat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dissipels het na mekaar gekyk. Hulle was baie verbaas, want hulle het nie geweet van wie Jesus praat nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wie sou dit nou wees?” het sy volgelinge so stilletjies onder mekaar gevra.