John 13:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie elkeen ontvang wat Ek stuur, ontvang My; en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek verseker julle, wie iemand ontvang wat Ek stuur, ontvang My, en wie My ontvang, ontvang ook vir Hom wat My gestuur het.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie iemand ontvang wat Ek stuur, ontvang My; en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het. |
| Afrikaans 1983 | Dit verseker Ek julle: Wie iemand ontvang wat Ek stuur, ontvang My; en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Amen, amen, Ek sê vir julle: Wie iemand wat Ek stuur ontvang, ontvang My en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sê vir julle, en dit is seker: Wanneer Ek iemand stuur om 'n boodskap te bring, en die mense luister na hom, dan luister hulle ook na My. En wanneer mense na My luister, dan luister hulle na die Vader wat My gestuur het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dit moet julle altyd besef: sê nou Ek stuur iemand en mense ontvang hom met oop arms, is dit eintlik vir My wat hulle so ontvang. En as hulle My so met oop arms ontvang, ontvang hulle eintlik so vir God wat My gestuur het.” |