John 13:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nou sê Ek dit vir julle voordat dit kom, sodat julle, wanneer dit gebeur, kan glo dat dit Ek is.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek maak julle nou al daarop bedag, nog voordat dit gebeur, sodat julle kan glo wanneer dit ook al gebeur dat Ek is wat Ek is.
Afrikaans 1933/1953 Van nou af sê Ek dit aan julle voordat dit gebeur, sodat wanneer dit gebeur, julle kan glo dat dit Ek is.
Afrikaans 1983 Ek sê dit nou al vir julle voordat dit gebeur, sodat wanneer dit gebeur, julle kan glo dat Ek is wat Ek is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sê dit nou reeds vir julle, voor dit gebeur, sodat julle, wanneer dit gebeur, kan glo dat Ek Is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Ek sê dit nou vir julle, voordat dit gebeur. Wanneer dit later gebeur, dan sal julle glo dat Ek ook God is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sê dit nou al vir julle. Kyk maar net. Wanneer dit gebeur, sal julle nie onkant gevang word nie, want julle sal weet dat dit moet gebeur. Wanneer dit gebeur, sal julle net al hoe meer oortuig raak wie Ek regtig is.