John 13:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As julle hierdie dinge weet, gelukkig is julle as julle dit doen.
Afrikaans (NLV) 2011 As julle hierdie dinge insien en julle eie maak, sal julle geseënd wees as julle dit ook doen.”
Afrikaans 1933/1953 As julle hierdie dinge weet, salig is julle as julle dit doen.
Afrikaans 1983 Julle weet dit nou; gelukkig is julle as julle dit ook doen.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As julle dit begryp, gelukkig is julle as julle dit doen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle het nou gehoor wat Ek sê. As julle dit doen, dan sal julle gelukkig wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit weet julle tog. As julle regtig gelukkig wil wees, moet julle doen wat Ek nou net vir julle gesê het.