John 13:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, die dienskneg is nie groter as sy heer nie; ook hy wat gestuur is nie groter as hy wat hom gestuur het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoe waar is dit tog nie: ’n Slaaf is nie belangriker as sy eienaar nie en ’n gestuurde ook nie belangriker as die een wat hom gestuur het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, 'n dienskneg is nie groter as sy heer nie, en 'n gesant is ook nie groter as die een wat hom gestuur het nie. |
| Afrikaans 1983 | Dít verseker Ek julle: 'n Slaaf is nie belangriker as sy eienaar nie, en 'n gesant ook nie belangriker as die een wat hom gestuur het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Amen, amen, Ek sê vir julle: 'n Slaaf is nie belangriker as sy eienaar nie, en 'n gesant nie belangriker as die een wat hom gestuur het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sê vir julle, en dit is seker: 'n Slaaf is nie belangriker as sy eienaar nie. 'n Boodskapper is ook nie belangriker as die man wat hom gestuur het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit kan nie anders nie, want die werker skryf mos nie vir die baas voor wat om te doen nie. As jy iemand stuur, vertel die een wat gestuur word nie vir jou wat jy wil hê nie. Dit werk mos andersom! |