John 13:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Ek het vir julle 'n voorbeeld gegee, sodat julle kan doen soos Ek aan julle gedoen het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het vir julle ’n voorbeeld gestel, en soos Ek vir julle gedoen het, moet julle ook doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want Ek het julle 'n voorbeeld gegee om, net soos Ek aan julle gedoen het, ook so te doen. |
| Afrikaans 1983 | Ek het vir julle 'n voorbeeld gestel, en soos Ek vir julle gedoen het, moet julle ook doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het immers vir julle 'n voorbeeld gegee sodat julle ook kan maak soos wat Ek gemaak het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is vir julle 'n voorbeeld. Julle moet ook doen wat Ek vir julle gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het nou vir julle ’n goeie voorbeeld gegee: volg daardie voorbeeld. Doen aan mekaar wat Ek aan julle gedoen het. |