John 13:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As Ek dan, julle Here en Meester, julle voete gewas het; julle behoort ook mekaar se voete te was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As Ek dan, wat julle Here en Leermeester is, julle voete gewas het, moet julle ook mekaar se voete was. |
| Afrikaans 1933/1953 | As Ek dan, die Here en die Meester, julle voete gewas het, is julle ook verplig om mekaar se voete te was. |
| Afrikaans 1983 | As Ek, wat julle Here en julle Leermeester is, dan julle voete gewas het, behoort julle ook mekaar se voete te was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As Ek, julle Here en Leermeester, dan julle voete gewas het, behoort julle ook mekaar se voete te was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is julle Here en julle Meneer, maar Ek het julle voete gewas. Daarom moet julle ook mekaar se voete was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nou maar goed. As Ek, die Een wat julle leer en lei, julle voete was, wat sê dit vir julle? Net een ding: julle behoort mekaar se voete net so te was. |