John 13:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy het geweet wie hom sou verraai; daarom het hy gesê: Julle is nie almal rein nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het goed geweet wie Hom sou uitlewer; daarom het Hy gesê: “Julle is nie almal skoon nie.”
Afrikaans 1933/1953 Want Hy het geweet wie Hom sou verraai. Daarom het Hy gesê: Julle is nie almal rein nie.
Afrikaans 1983 Jesus het geweet wie Hom sou verraai; daarom het Hy gesê: “Julle is nie almal skoon nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want Jesus het geweet wie Hom sou verraai, en daarom het Hy gesê: “Julle is nie almal skoon nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het geweet Judas sal Hom verraai. Daarom het Hy gesê: “Julle is nie almal skoon nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie laaste sin was op Judas gemik. Jesus het mos geweet Judas gaan Hom verraai.