John 12:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die armes het julle altyd by julle; maar my het julle nie altyd nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die armes het julle altyd by julle, maar Mý het julle nie altyd nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die armes het julle altyd by julle, maar My het julle nie altyd nie. |
| Afrikaans 1983 | Die armes het julle tog altyd by julle, maar vir My het julle nie altyd nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want die armes het julle altyd by julle, maar vir My het julle nie altyd nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die arm mense sal altyd by julle wees, maar Ek sal nie altyd by julle wees nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle sal altyd weer ’n kans kry om die armes te help, want daar sal maar altyd arm mense wees. Maar met My is dit anders. Ek sal nie altyd by julle wees nie. As julle dan iets moois vir My wil doen, doen dit terwyl julle nog kan.” |