John 12:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Jesus: Laat haar staan; teen die dag van my begrafnis het sy dit bewaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het Jesus gesê: “Laat haar met rus. Sy het dit gekoop om te bêre vir die geleentheid van my begrafnis. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Jesus: Laat haar staan; sy het dit bewaar vir die dag van my begrafnis. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Jesus: “Laat staan haar. Sy moes dit hou vir hierdie dag om My te salf vir my begrafnis. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop het Jesus gesê: “Laat haar begaan – sy het dit vir die dag van my begrafnis bewaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het gesê: “Nee, Judas, los vir Maria! Sy het die olie gebêre om My nou te salf soos die mense My sal salf wanneer hulle My begrawe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Los haar,” sê Jesus toe. “Laat sy dit hou. Sy gaan dit weer nodig kry vir my begrafnis. |