John 12:50 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek weet dat sy gebod die ewige lewe is; alles wat Ek dan ook al spreek, net soos die Vader vir My gesê het, so spreek Ek.
Afrikaans (NLV) 2011 En Ek weet dat sy opdrag die ewige lewe inhou. Dit wat Ek dus sê, verkondig Ek net soos die Vader dit aan My oorgedra het.”
Afrikaans 1933/1953 En Ek weet dat sy gebod die ewige lewe is. Wat Ek dan spreek -- net soos die Vader vir My gesê het, so spreek Ek.
Afrikaans 1983 En Ek weet dat sy opdrag die ewige lewe beteken. Wat Ek sê, sê Ek presies net soos die Vader dit vir My gesê het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En Ek weet dat sy opdrag die ewige lewe is. Wat Ek dus sê, sê Ek presies net soos die Vader dit vir My gesê het. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek weet die dinge wat die Vader vir My gesê het om te doen, laat mense vir altyd lewe. Daarom sê Ek wat die Vader vir My gesê het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek weet presies wat Hy wil hê: Ek moet dit vir mense moontlik maak om vir ewig saam met Hom te leef. Dit het die Vader vir My gesê en dit sê Ek vir julle.”