John 12:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy wat My sien, sien Hom wat My gestuur het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En wie na My kyk, sien ook vir Hom wat My gestuur het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En wie My aanskou, aanskou Hom wat My gestuur het. |
| Afrikaans 1983 | En wie My sien, sien ook Hom wat My gestuur het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En wie My sien, sien Hom wat My gestuur het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, as iemand My sien, dan sien hy ook vir God wat My na die wêreld gestuur het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy wat werklik begryp wie Ek is, begryp ook wie My gestuur het. |