John 12:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hulle het die lof van mense meer liefgehad as die lof van God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het die verering deur mense liewer gehad as die verering deur God. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hulle het die eer van die mense meer liefgehad as die eer van God. |
| Afrikaans 1983 | want hulle het verkies om liewer deur mense geëer te word as deur God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het immers die eer van mense meer liefgehad as die eer van God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daardie leiers wou meer belangrik wees vir mense as vir God. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle probleem was dat hulle harder probeer het om mense te beïndruk as vir God. |