John 12:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit het Jesaja gesê toe hy sy heerlikheid sien en van Hom gespreek het.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesaja het dit gesê omdat hy die heerlikheid van Jesus gesien en oor Hom gepraat het.
Afrikaans 1933/1953 Dit het Jesaja gesê toe hy sy heerlikheid gesien en van Hom gespreek het.
Afrikaans 1983 Jesaja het dit gesê omdat hy die heerlikheid van die Here gesien en oor Hom gepraat het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit het Jesaja gesê, omdat hy sy heerlikheid gesien en oor Hom gepraat het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesaja het dit alles gesê, want hy het gesien Jesus is God. Hy het van Jesus gepraat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesaja het hierdie dinge oor Christus gesê omdat hy besef het hoe belangrik Christus is.