John 12:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê een van sy dissipels, Judas Iskariot, Simon se seun, wat Hom sou verraai:
Afrikaans (NLV) 2011 Judas Iskariot, een van sy dissipels, wat Hom nog sou uitlewer, sê toe:
Afrikaans 1933/1953 Toe sê een van sy dissipels, Judas Isk riot, die seun van Simon, wat Hom sou verraai:
Afrikaans 1983 Judas Iskariot, een van sy dissipels, die een wat Hom sou verraai, sê toe:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê Judas Iskariot, een van sy dissipels, die een wat Hom sou verraai:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Judas Iskariot was een van Jesus se dissipels. Hy was die dissipel wat later vir Jesus verraai het. Hy het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Judas Iskariot was nie baie tevrede daarmee nie. (Dit is dieselfde een wat Jesus later in die rug sou steek.) Hy was die volgeling van Jesus wat met hulle groepie se geld gewerk het.