John 12:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom kon hulle nie glo nie, omdat Jesaja weer gesê het: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Om dié rede kon die mense nie glo nie, soos Jesaja dit verduidelik: |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom kon hulle nie glo nie, omdat Jesaja ook gesê het: |
| Afrikaans 1983 | Waarom hulle nie kon glo nie, sê Jesaja ook elders: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle kon nie tot geloof kom nie, want Jesaja het ook gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesaja het ook gesê hoekom hulle nie kon glo nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle wou nie glo nie; nou kan hulle nie glo nie. Dit rym met wat Jesaja gesê het: |