John 12:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat die woord van die profeet Jesaja vervul sou word wat hy gespreek het: Here, wie het ons gerug geglo? en aan wie is die arm van die Here geopenbaar? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sodoende is die boodskap van die profeet Jesaja vervul: “Here, wie het ons boodskap geglo? En aan wie is die mag van die Here bekendgemaak?” |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat die woord van die profeet Jesaja vervul sou word wat hy gesê het: Here, wie het ons prediking geglo, en aan wie is die arm van die Here geopenbaar? |
| Afrikaans 1983 | So moes die woorde van die profeet Jesaja vervul word: “Here, wie het geglo wat ons gehoor het? En aan wie is die mag van die Here geopenbaar?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat die woord wat die profeet Jesaja uitgespreek het, vervul kon word: “Here, wie het ons boodskap geglo? En die arm van die Here, aan wie is dit geopenbaar?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit het gebeur sodat dit waar kan word wat die profeet Jesaja gesê het: Here, niemand het geluister na wat ons sê nie, niemand het besef hoe sterk die Here is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |