John 12:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar al het Hy soveel wonders voor hulle gedoen, tog het hulle nie in Hom geglo nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ten spyte van só baie wondertekens wat Jesus voor die mense se oë gedoen het, het hulle volgehou om nie in Hom te glo nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En alhoewel Hy so baie tekens voor hulle gedoen het, het hulle nie in Hom geglo nie; |
| Afrikaans 1983 | Alhoewel Jesus so baie wondertekens voor die mense gedoen het, het hulle tog nie in Hom geglo nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hoewel Jesus so baie tekens in hulle teenwoordigheid gedoen het, het hulle nie in Hom geglo nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense het baie wondertekens gesien wat Jesus gedoen het, maar hulle het nie in Jesus geglo nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [37-38] Wat Jesaja soveel jare terug gesê het, is met Jesus weer waar bewys. Die mense wou Jesus nie aanvaar nie, al het Hy al die wonderlike dinge gedoen. Jesaja het nie verniet gesê nie: “Here, wie het hulle aan ons woorde gesteur? Wie het raakgesien wat die Here regtig kan doen?” |