John 12:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit het hy gesê om aan te dui watter dood hy sou sterwe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit het Jesus gesê en terselfdertyd aangedui watter soort dood Hy sou sterf. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit het Hy gesê om aan te dui hoedanige dood Hy sou sterwe. |
| Afrikaans 1983 | Dit het Hy gesê en daarmee ook aangedui op watter manier Hy sou sterwe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit het Hy gesê om aan te dui watter dood Hy sou sterf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Jesus gesê het Hy sal hoog bo die grond wees, het dit beteken Hy sal aan 'n kruis hang. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | (Hier het Hy sy kruis in gedagte gehad.) Soos ’n magneet gaan Ek dan mense na My toe aantrek, weg van die sonde van die wêreld af.” |