John 12:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek, as ek van die aarde af verhoog word, sal alle mense na my toe trek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En wanneer Ek van die aarde af aan die kruis verhoog word, sal Ek almal na My toe trek.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek, as Ek van die aarde verhoog word, sal almal na My toe trek. |
| Afrikaans 1983 | En as Ek van die aarde af verhoog is, sal Ek almal na My toe trek.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En as Ek van die aarde af verhoog word, sal Ek almal na My toe trek.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer Ek hoog bo die grond is, dan sal Ek almal nader trek na My toe.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek gaan opgelig word van die aarde af. |