John 12:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jesus antwoord en sê: Hierdie stem het nie gekom om my ontwil nie, maar om julle ontwil.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe reageer Jesus: “Hierdie stem was nie ter wille van My nie, maar ter wille van julle.
Afrikaans 1933/1953 Jesus antwoord en sê: Hierdie stem het nie om My ontwil gekom nie, maar om julle ontwil.
Afrikaans 1983 Toe sê Jesus: “Hierdie stem het nie om my ontwil gekom nie, maar om julle ontwil.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het geantwoord: “Hierdie stem het nie ter wille van My gekom nie, maar ter wille van julle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir hulle gesê: “God het uit die hemel gepraat, nie sodat Ék sy stem kan hoor nie, maar sodat júlle sy stem kan hoor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle is reg. Iemand het gepraat,” sê Jesus. “Maar Hy het eintlik nie met My gepraat nie, maar met julle.