John 12:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vader, verheerlik u Naam. Toe kom daar 'n stem uit die hemel wat sê: Ek het dit verheerlik en sal dit weer verheerlik.
Afrikaans (NLV) 2011 Vader, verheerlik ú Naam!” Toe het daar ’n stem uit die hemel gekom: “Ek het dit alreeds verheerlik, en Ek sal dit weer verheerlik.”
Afrikaans 1933/1953 Vader, verheerlik u Naam! Daar het toe 'n stem uit die hemel gekom: Ek h,t dit verheerlik, en Ek sal dit weer verheerlik.
Afrikaans 1983 Vader, verheerlik u Naam!” Toe het daar 'n stem uit die hemel gekom: “Ek het my Naam verheerlik, en Ek sal dit weer verheerlik.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vader, verheerlik u Naam!” Daar het toe 'n stem uit die hemel gekom: “Ek het dit verheerlik, en Ek sal dit weer verheerlik.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het gebid en gesê: “Vader, wys dat U God is!” Toe het God uit die hemel gesê: “Ek het gewys dat Ek God is en Ek sal dit weer doen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ‘Vader, doen wat nodig is sodat mense kan sien hoe groot en belangrik U is!’”