John 12:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Filippus het gekom en dit vir Andreas vertel; en weer het Andreas en Filippus dit vir Jesus vertel.
Afrikaans (NLV) 2011 Filippus gaan vertel dit toe vir Andreas. Daarop gaan Andreas en Filippus en vertel dit saam vir Jesus.
Afrikaans 1933/1953 Filippus kom en sê dit vir Andr,as, en Andr,as en Filippus vertel dit weer aan Jesus.
Afrikaans 1983 Filippus het gegaan en dit vir Andreas vertel. Andreas en Filippus gaan toe en sê dit vir Jesus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Filippus het dit toe vir Andreas gaan vertel, en toe gaan sê Andreas en Filippus dit weer vir Jesus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Filippus het na Andreas toe gegaan en hy het vir Andreas gesê die Grieke wil vir Jesus sien. Andreas en Filippus het gegaan en hulle het vir Jesus gesê die Grieke wil Hom sien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Filippus praat toe met Andreas daaroor en hulle is toe saam na Jesus toe.