John 12:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het toe na Filippus gekom, wat van Betsaida in Galiléa was, en hom gevra en gesê: Meneer, ons wil Jesus sien.
Afrikaans (NLV) 2011 Dié mense het toe na Filippus, wat vanaf Betsaida in Galilea gekom het, gegaan en vir hom gesê: “Meneer, ons wil graag vir Jesus ontmoet.”
Afrikaans 1933/1953 hulle het na Filippus gegaan wat van Bets ida in Galil,a was, en hom gevra en gesê: My heer, ons wil Jesus graag sien.
Afrikaans 1983 Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig was, gegaan en vir hom gevra: “Meneer, ons wil Jesus graag ontmoet.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het toe na Filippus gegaan, wat van Betsaida in Galilea was, en hom gevra: “Meneer, ons wil Jesus sien. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Grieke het na Filippus toe gekom en hulle het vir hom gesê: “Meneer, ons wil graag vir Jesus sien.” Filippus het van die stad Betsaida in die provinsie Galilea gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle loop toe vir Filippus (die een wat van Betanië in Galilea af kom) raak en vra vir hom: “Meneer, kan ons asseblief ’n bietjie met Jesus praat?”