John 12:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daar was sekere Grieke onder hulle wat opgekom het om op die fees te aanbid.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar was ook ’n klompie Grieke onder dié wat opgetrek het om op die fees te kom aanbid.
Afrikaans 1933/1953 En daar was sommige Grieke onder die wat opgekom het om op die fees te aanbid;
Afrikaans 1983 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar was 'n aantal Grieke onder die mense wat gekom het om op die fees te aanbid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was ook Grieke wat gekom het om God op die Paasfees te aanbid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onder al die Jode was daar ook ’n klompie Grieke in Jerusalem. Hulle het spesiaal vir die fees gekom.