John 12:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moenie bang wees nie, dogter van Sion, kyk, jou koning kom en sit op 'n eselvul. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hou op om bang te wees, dogter van Sion! Kyk, jou Koning kom, Hy sit op ’n donkievul.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Moenie vrees nie, dogter van Sion! Kyk, jou Koning kom en Hy sit op die vul van 'n esel. |
| Afrikaans 1983 | “Moenie bang wees nie, Sion! Kyk, jou Koning kom, en Hy ry op 'n donkie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Moenie vrees nie, dogter van Sion! Kyk, jou Koning kom, Hy sit op 'n donkievul.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sion, jy moenie bang wees nie, want jou Koning kom na jou toe, Hy ry op 'n jong donkie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Julle hoef nie bang te wees nie, inwoners van Sion. Kyk net; julle koning kom. Hy ry op ’n jong donkie.” |