John 12:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Jesus 'n jong esel kry, het Hy daarop gaan sit; soos geskrywe is, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het ’n donkievul gekry en daarop gaan sit soos dit geskryf staan: |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jesus het 'n jong esel gevind en daarop gaan sit, soos geskrywe is: |
| Afrikaans 1983 | Jesus het toe op 'n jong donkie geklim wat Hy daar gekry het, soos daar geskrywe staan: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En Jesus het 'n jong donkie gekry en daarop gaan sit, soos daar geskryf staan: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het 'n jong donkie gekry en Hy het op die donkie gaan sit. Dit het gebeur soos daar in die Ou Testament geskryf is: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus het op ’n jong donkie daar aangery gekom. Die Skrif sê mos: |