John 12:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Omdat baie van die Jode deur hom weggegaan en in Jesus geglo het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | omdat baie van die Jode as gevolg van Lasarus na Jesus toe oorgeloop en in Hom geglo het. |
| Afrikaans 1933/1953 | omdat baie van die Jode deur hom weggegaan en in Jesus geglo het. |
| Afrikaans 1983 | omdat baie van die Jode deur hom na Jesus toe oorgeloop en in Hom geglo het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | omdat deur hom baie van die Jode oorgeloop en in Jesus geglo het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want baie van die Jode het gehoor dat Jesus vir Lasarus weer laat lewe het, en hulle het in Jesus geglo. Hulle het nie meer soos die ander Jode gedink nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en Jesus begin volg het. |