John 12:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die owerpriesters het beraadslaag om Lasarus ook dood te maak; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die priesterhoofde het begin beraadslaag en besluit om ook vir Lasarus dood te maak |
| Afrikaans 1933/1953 | En die owerpriesters het besluit om Lasarus ook om die lewe te bring, |
| Afrikaans 1983 | Die priesterhoofde het toe besluit om ook vir Lasarus dood te maak, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En die leierpriesters het planne beraam om Lasarus ook dood te maak, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priesterleiers het besluit om Lasarus ook dood te maak, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die leiers van die priesters dit hoor, het hulle besluit om Lasarus ook sommer uit die weg te ruim. Hulle het gesien hoe die Jode na Betanië gestroom |