John 11:53 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het hulle van daardie dag af saam beraadslaag om Hom dood te maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van daardie dag af het hulle planne gesmee om Hom dood te maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Van die dag af het hulle toe saam beraadslaag om Hom om die lewe te bring. |
| Afrikaans 1983 | Van daardie dag af was hulle vasbeslote om Jesus dood te maak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van daardie dag af het hulle saam beraadslaag om Hom dood te maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van toe af het die Joodse leiers planne gemaak om Jesus dood te maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sommer op daardie vergadering het die Raad besluit om Jesus dood te maak. |