John 11:51 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit het hy nie uit homself gespreek nie, maar hy was daardie jaar hoëpriester en het geprofeteer dat Jesus vir daardie nasie sou sterf;
Afrikaans (NLV) 2011 Dit het hy nie uit sy eie gesê nie, maar aangesien hy gedurende daardie jaar hoofpriester was, het hy geprofeteer dat Jesus ter wille van die nasie sou sterf.
Afrikaans 1933/1953 En dit het hy nie uit homself gesê nie; maar omdat hy daardie jaar hoëpriester was, het hy geprofeteer dat Jesus vir die volk sou sterwe.
Afrikaans 1983 Dit het hy nie uit sy eie gesê nie, maar omdat hy daardie jaar hoëpriester was, het hy geprofeteer dat Jesus vir die nasie sou sterwe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En dit het hy nie uit sy eie gesê nie, maar, omdat hy daardie jaar hoëpriester was, het hy geprofeteer dat Jesus vir die volk sou sterf –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kajafas se woorde het nie van homself gekom nie. Hy was daardie jaar hoëpriester, daarom het God hom laat sê wat sal gebeur. Kajafas het gesê Jesus sal sterf sodat die volk kan lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoewel hy hierdie woorde gesê het, was dit eintlik nie regtig hy wat gepraat het nie. Onthou, hy was daardie jaar die voorsitter van die Joodse Raad, ja, hoëpriester! Dit was God wat deur hom gepraat het. Hy was eintlik ’n boodskapper van God toe hy gesê het dat Jesus moes sterf sodat die volk kon bly leef.