John 11:50 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Moenie dink dat dit vir ons nuttig is dat een man vir die volk moet sterf en dat die hele nasie nie omkom nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle besef nie dat dit vir julle voordeliger is dat een mens vir die volk sterf en nie die hele volk tot niet gaan nie.”
Afrikaans 1933/1953 en dink nie daaraan dat dit vir ons voordelig is dat een man vir die volk sterwe en nie die hele nasie omkom nie.
Afrikaans 1983 en julle besef ook nie dat dit tot julle voordeel is dat een man vir die volk sterwe en nie die hele nasie verlore gaan nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle besef nie dat dit tot julle voordeel is dat een man vir die volk sterf en die hele volk nie ondergaan nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) julle verstaan nie dat dit beter is as een mens sterf en nie die hele volk nie. Dan sal die hele volk nie verlore gaan nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So sal die hele volk nie hoef te sterf nie, maar net hierdie een man. Laat hy in plaas van hulle doodgemaak word.”