John 11:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar sommige van hulle het na die Fariseërs gegaan en hulle vertel wat Jesus gedoen het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sommige van hulle het egter na die Fariseërs toe gegaan en by hulle gaan skinder oor wat Jesus gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar sommige van hulle het na die Fariseërs gegaan en hulle vertel wat Jesus gedoen het. |
| Afrikaans 1983 | Maar party van hulle het na die Fariseërs toe gegaan en vir hulle vertel wat Jesus gedoen het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar sommige van hulle het na die •Fariseërs gegaan en vir hulle vertel wat Jesus gedoen het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar party Jode het na die Fariseërs toe gegaan en het vir hulle vertel wat Jesus gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Klompie het egter by die Fariseërs gaan nuus aandra. Hulle het hulle alles vertel wat Jesus gedoen het. |