John 11:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En baie van die Jode wat na Maria gekom het en die dinge gesien het wat Jesus gedoen het, het in Hom geglo. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Baie van die Jode wat na Maria toe gekom en gesien het wat Jesus gedoen het, het in Hom begin glo. |
| Afrikaans 1933/1953 | En baie van die Jode wat na Maria gekom het en aanskouers was van wat Jesus gedoen het, het in Hom geglo. |
| Afrikaans 1983 | Baie van die Jode wat na Maria toe gekom en gesien het wat Jesus gedoen het, het tot geloof in Hom gekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Baie van die Jode wat na Maria toe gekom en gesien het wat Jesus gedoen het, het in Hom geglo. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Baie Jode wat na Maria toe gekom het, het gesien hoe Jesus vir Lasarus weer laat lewe het, en hulle het in Jesus geglo. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Jode wat saam met Maria gekom het, het nog daar gestaan. Hulle het alles gesien wat Jesus gedoen het. Baie van hulle het daar en dan sy volgelinge geword. |