John 11:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het hulle die klip weggeneem van die plek waar die dooies neergelê is. En Jesus het sy oë opgeslaan en gesê: Vader, Ek dank U dat U My verhoor het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarop het hulle die klip weggerol. Jesus het sy oë hemelwaarts gerig en gesê: “Vader, Ek is dankbaar teenoor U dat U na My geluister het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle neem toe die steen weg waar die oorledene lê. En Jesus het sy oë opgeslaan en gesê: Vader, Ek dank U dat U My verhoor het; |
| Afrikaans 1983 | Hulle het toe die klip weggerol. Jesus het opgekyk boontoe en gesê: “Vader, Ek dank U dat U My verhoor het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het toe die klip weggeskuif. Jesus het sy oë opgehef na bo en gesê: “Vader, Ek dank U dat U My verhoor het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Jode het die klip weggerol. Jesus het na die hemel gekyk en gesê: “Vader, dankie dat U my gebed hoor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle vat toe die rots weg. Jesus maak sy oë toe en bid: “Vader, dankie dat U altyd luister as Ek iets vra. |