John 11:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jesus kom dan weer in homself kreunend na die graf. Dit was 'n grot, en 'n klip het daarop gelê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het weer bewoë geword toe Hy by die graf kom. Die graf was ’n grot en ’n klip was voor die opening gerol. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jesus het weer in Homself geweldig bewoë geword en by die graf gekom. En dit was 'n spelonk, en 'n steen het daarteen gelê. |
| Afrikaans 1983 | Jesus se gemoed het weer vol geskiet toe Hy by die graf kom. Dit was 'n rotsgraf, en daar was 'n klip voor die ingang gerol. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het toe, opnuut hewig ontsteld, na die graf gegaan. Dit was 'n rotsgraf en 'n groot klip het daarteen gelê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Jesus by die graf kom, het Hy weer baie hartseer geword. Die graf was 'n grot en daar was 'n klip voor die ingang. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus was nog steeds baie hartseer toe Hy by die graf kom. Lasarus se lyk was in ’n soort grot begrawe. Die ingang was met ’n groot rots toegemaak. |