John 11:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die Jode: Kyk hoe lief het hy hom gehad!
Afrikaans (NLV) 2011 Die Jode sê toe: “Kyk net hoe lief was hy vir Lasarus!”
Afrikaans 1933/1953 Die Jode sê toe: Kyk, hoe lief Hy hom gehad het!
Afrikaans 1983 Die Jode sê toe: “Kyk hoe lief het hy hom gehad!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop het die Jode gesê: “Kyk hoe lief het Hy hom gehad!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Jode het gesê: “Kyk, Jesus huil, hy was baie lief vir Lasarus.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Kyk net! Hy moes Lasarus darem baie liefgehad het!” sê party Jode toe, terwyl ander sê: