John 11:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jesus het gehuil.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus begin toe huil.
Afrikaans 1933/1953 Jesus het geween.
Afrikaans 1983 Jesus het gehuil.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het begin huil.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het gehuil.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus kon sy trane nie meer keer nie. Hy het gehuil.