John 11:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jesus het nog nie in die stad ingekom nie, maar was op die plek waar Marta Hom ontmoet het.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het toe nog nie in die dorpie aangekom nie, maar was steeds op die plek waar Marta Hom ontmoet het.
Afrikaans 1933/1953 En Jesus het nog nie in die dorp gekom nie, maar was op die plek waar Martha Hom tegemoetgegaan het.
Afrikaans 1983 Jesus het nog nie in die dorp aangekom nie, maar was nog op die plek waar Marta Hom ontmoet het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het nog nie in die dorpie aangekom nie, maar was steeds op die plek waar Martha Hom ontmoet het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het nog nie in die stad ingegaan nie. Hy was nog daar waar Marta met Hom gepraat het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus het buite die dorp vir haar gewag. Dit was op dieselfde plek waar Hy met Marta gepraat het.