John 11:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het sy susters na Hom gestuur en gesê: Here, kyk, hy vir wie U lief is, is siek.
Afrikaans (NLV) 2011 Die susters het toe iemand na Jesus toe gestuur om te sê: “Here, kyk, hy vir wie U lief is, is siek.”
Afrikaans 1933/1953 Die susters het toe na Hom gestuur en gesê: Here, hy vir wie U liefhet, is siek.
Afrikaans 1983 Die susters het iemand na Jesus toe gestuur om te sê: “Here, hy vir wie U lief is, is siek.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die susters het toe iemand na Jesus gestuur om te sê: “Here, kyk, hy vir wie U lief is, is siek.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die twee susters het iemand gestuur om vir Jesus te sê dat Lasarus siek is, Lasarus vir wie Jesus lief was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [3-5] Hy het ’n baie spesiale plekkie vir hulle gehad. Lasarus word toe baie siek. Sy susters het Jesus dadelik daarvan laat weet. Toe Jesus die nuus hoor, sê Hy: “Hierdie siekte beteken nie Lasarus se einde nie. Dit beteken wel dat mense sal kan sien hoe sterk God regtig is. En as mense dit sien, sal hulle sommer ook besef hoe belangrik die Seun van God is.”