John 11:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe sy dit gesê het, het sy weggegaan en haar suster Maria in die geheim geroep en gesê: Die Meester het gekom en jou geroep. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat sy dit gesê het, het sy teruggegaan en haar suster Maria gaan roep en stilletjies vir Maria gesê: “Die Leermeester is hier, en Hy roep jou.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En nadat sy dit gesê het, gaan sy en roep Maria, haar suster, stilletjies en sê: Die Meester is hier en Hy roep jou. |
| Afrikaans 1983 | Nadat sy dit gesê het, het sy haar suster Maria gaan roep en saggies vir haar gesê: “Ons Leermeester is hier, en Hy roep jou.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En nadat Martha dit gesê het, het sy gegaan, haar suster Maria eenkant toe geroep, en vir haar gesê: “Die Leermeester is hier, en Hy roep jou.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nadat Marta dit gesê het, het sy teruggegaan huis toe. Sy het haar suster Maria geroep en saggies vir haar gesê: “Die Rabbi is hier. Hy roep jou.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Marta is toe daar weg. Sy het stilletjies vir Maria gaan roep. “Die Here wag vir jou. Hy wil graag met jou praat.” |