John 11:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En elkeen wat lewe en in My glo, sal in ewigheid nooit sterwe nie. Glo jy dit?
Afrikaans (NLV) 2011 Elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterf nie. Glo jy dit, Marta?”
Afrikaans 1933/1953 en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie. Glo jy dit?
Afrikaans 1983 en elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie. Glo jy dit?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en elkeen wat leef en in My glo, sal tot in ewigheid nooit sterf nie. Glo jy dit?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal wat lewe en wat in My glo, sal nie dood bly nie. Glo jy wat Ek vir jou sê?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie op My vertrou en die ewige lewe het, gaan nooit regtig dood nie. Aanvaar jy dit wat Ek vir jou sê, Marta?”